duimnael|125px|Embleem van die Knesset

Die Knesset (Hebreeus: כנסת – HaKeneset, letterlik: die vergadering of die samekoms) is die volksverteenwoordiging van die Staat Israel. Die gebou van die Knesset lê in Israel se hoofstad Jerusalem.

Die parlement bestaan uit 120 lede, waaronder 'n voorsitter. Die lede geniet immuniteit en word volgens eweredige verteenwoordiging verkies. Die huidige voorsitter is Amir Ohana van die Likud-party.

Die wetgewende mag berus by die Knesset, wat onderverdeel is in kommissies. 'n Nuwe regering moet goedgekeur word deur die volksverteenwoordiging en ook kies die Knesset die president. Die lede van die regering is daarbenewens lid van die parlement (die huidige regering is die Netanyahu VI-kabinet).

Die Knesset mag sig ontbind en nuwe verkiesings uitskryf.

Onglangse geskiedenis Op 9 April 2019 was die verkiesings vir die 21ste Knesset gewees. Die verkiesings was gewen deur die Likoed, op die voet gevolg deur die nuweling Blou en Wit. Veral die Arbeidsparty en Kulanu het baie verloor. In die algemeen kan word gesê dat die regs-nasionalistiese partye het gewen. Op 30 April 2019 was die 21ste Knesset ingesweer.

Die premier Benjamin Netanyahu se poginge om 'n nuwe regering te vorm het misluk. Daarom was op 17 September 2019 nuwe verkiesings vir die 22ste Knesset gehou. Op 3 Oktober 2019 was die 22ste Knesset ingesweer. Weer het Netanyahu tevergeefs geprobeer 'n nuwe regering te vorm. Opposisieleier Benny Gantz het toe tevergeefs geprobeer 'n nuwe kabinet te maak.

Daarom was op 2 Maart 2020 verkiesings vir die 23ste Knesset gehou, wat op 16 Maart was ingesweer. Netanyahu het daarna met Gantz 'n regering gevorm maar die was in Desember oor die begroting geval.

Sodoende was op 23 Maart 2021 die verkiesings vir die 24ste Knesset gehou, wat deur Likoed was gewen. Die nuwe Knesset was op 6 April ingesweer en die Bennett-Lapid-kabinet was in Junie 2022 saamgestel.

Op 1 November 2022 is die verkiesings vir die 25ste Knesset gehou. Die nuwe Knesset is op 15 november ingesweer en die Netanyahu VI-kabinet is op 29 Desember 2022 saamgestel.

Verkiesings Party Vertaling Posisie Gebruiklike naam 2022 (25ste Knesset) 2021 (24ste Knesset) 2020 (23ste Knesset) 2019 sept(22ste Knesset) 2019 april(21ste Knesset) 2015(20ste Knesset) 2013(19de Knesset) 2009(18de Knesset) 2006(17de Knesset)HaLikudDie EenheidRegs-nasionalisties, liberaalLikoed323035323530182712Yesh Atid Daar Is 'n ToekomsMiddeYesh Atid24171613151119HaIchud HaLeumi-Tkuma -> HaTzionut HaDatitNasionale Unie-Tkuma -> Religieuse Sionistiese PartyRegs-nasionalisties, religieusTkuma -> Religieuse Sionistiese Party146222HaMaḥane HaMamlakhtiParty van Nasionale EenheidMidde-nasionalistiesParty van Nasionale Eenheid12Kahol Lavan Blou en WitMidde-nasionalistiesBlou en Wit88333335Hosen L'Yisrael Veerkragtigheid IsraelMidde-nasionalistiesVeerkragtigheid Israel 88121414Tikva HadashaNuwe HoopLiberaal, nasionalisatiesNuwe Hoop46ShasSefardiese Torah WagtersUltra-Ortodoks (Sefardies)Shas1199987111012Yahadut HaTorah HaMeuḥedet Dikwels aangedui as Yahadut HaTorah.Verenigde Torah JodedomUltra-Ortodoks (Asjkenasies)Verenigde Torah Jodedom777786756Agudat YisraelBond van IsraelReligieus (Asjkenasies), ChassidiesAgudat Yisrael433443433Degel HaTorahVlag van die ThoraReligieus (Asjkenasies), MitnagdiesDegel HaTorah344343323Yisrael BeiteinuIsrael Ons HuisRegs-nasionalisties, sekulêrYisrael Beiteinu677856131511Ra'amVerenigde Arabiese LysArabies, IslamistiesRa'am544323333HadashArabiese Front voor Vrede en GelykheidArabies, links (Kommunisties)Hadash435545443Ta'alArabiese Beweging voor VernuwingArabies, sekulêrTa'al123222111HaAvodaDie ArbeidspartyLinks (Sosiaaldemokraties)Arbeidsparty472561915819YaminaRegsRegs-nasionalisties, (religieus)Yamina767HaYamin HeHadashNuwe RegsRegs-nasionalistiesNuwe Regs733al-Qa'imah al-Mushtarakah / HaReshima HaMeshutefetArabiesGesamentlike Lys6151313MeretzVitaliteitLinks, sekulêrMeretz64345635BaladNasionaal-Demokratiese VergaderingArabies, links (Sosialisties)Balad13323333HaAvoda-Gesher-MeretzMidde-linksArbeidsparty-Gesher-Meretz7Telem Midde-nasionalistiesTelem555HaBayit HaYehudiDie Joodse HuisRegs-nasionalisties, religieusDie Joodse Huis1238123GesherMiddeGesher11KulanuOns AlleMidde-regsKulanu1410HaAvoda-GesherMidde-linksArbeidsparty-Gesher6HaMaḥaneh HaDemokratiLinksDemokratiese Unie5Ihud Miflagot HaYaminUnie van Regtervleuel PartyeRegs-nasionalisties, religieusUnie van Regtervleuel Partye45onafhanklik11HaTnu'a HaYeruqaGroene Beweging1Yisrael DemokratitIsrael Demokratiese Party1HaMaḥaneh HaẒiyoniMidde-linksSionistiese Unie24HatnuahDie BewegingMidde-linksHatnuah56KadimaVoorwaartsMiddeKadima22829Ha'Atzma'utOnafhanklikMidde-linksOnafhanklik5Halchoed HaLe'oemieNasionale UnieRegs-nasionalistiesNasionale Unie4Am ShalemGehele NasieSekulêr-religieusGehele Nasie1Halchoed HaLe'oemie – MafdalNasionale Unie – Nasionaal-Religieuse PartyRegs-nasionalisties, religieusNasionale Unie – Nasionaal-Religieuse Party9GilMense wat op pensioen is in die KnessetOuereGil7 Totaal120120120120120120120120120

Notas: 2022: Tkuma -> Religieuse Sionistiese Party (7 s.) (+ Otzma Yehudit (6 s.) en Noam (1 s.)) 2022: Party van Nasionale Eenheid (12 s.): Kahol Lavan/Hosen L'Ysrael (8 s.) en Nuwe Hoop (4 s.) 2022: Gesamenlike lys van Hadash (4 s.) met Ta'al (1 s.)

2021: Kahol Lavan (8 s.): Hosen L'Ysrael. 2021: Gesamentlike Lys (6 s.): Hadash, Balad en Ta'al. 2021: Yamina (7 s.): Nuwe Regs

2020: Likoed (36 s.): Likoed (35 s.) en Kulanu (1 s.). 2020: Kahol Lavan (33 s.): Yesh Atid, Hosen L'Ysrael en Telem. 2020: Gesamentlike Lys (15 s.): Hadash, Ra'am, Balad en Ta'al. 2020: HaAvoda-Gesher-Meretz (7 s.): Meretz, HaAvoda en Gesher. 2020: Yamina (6 s.): Nieu Regs, Tkuma en Die Joodse Huis.

2019 sept: Kahol Lavan (33 s.): Hosen L'Ysrael, Yesh Atid, Telem en onafhanklik. 2019 sept: Gesamentlike Lys (13 s.): Hadash, Balad, Ra'am en Ta'al. 2019 sept: Yamina (7 s.): Nieu Regs en Unie van Regtervleuel Partye. 2019 sept: Unie van Regtervleuel Partye (4 s.): Die Joodse Huis en Tkuma. 2019 sept: HaAvoda-Gesher (6 s.): HaAvoda en Gesher. 2019 sept: Demokratiese Unie (5 s.): Meretz, Groene Beweging en Israel Demokratiese Party.

2019 april: Kahol Lavan (35 s.): Hosen L'Ysrael, Yesh Atid, Telem en onafhanklik. 2019 april: Unie van Regtervleuel Partye (5 s.): Die Joodse Huis en Tkuma. 2019 april: Gesamenlike lys van Hadash (4 s.) met Ta'al (2 s.). 2019 april: Gesamenlike lys van Balad (2 s.) met Ra'am (2 s.).

2015: Sionistische Unie (24 s.): Arbeidsparty en Hatnuah. 2015: Gesamentlike Lys (13 s.): Hadash, Balad, Ra'am en Ta'al.

2013: Gesamentlike lys van Likoed met Yisrael Beitenu (31 s.).

2009: Arbeidsparty: 13 oorspronklik, 5 na Onafhanklik. 2009: Shas: 11 oorspronklik, 1 na Gehele Nasie.

alle jare: Verenigde Torah Jodedom: Agudat Yisrael en Degel HaTorah.

Sien ook Lys van kabinette van Israel Lys van eerste ministers van Israel Lys van presidente van Israel

Verwysings

Beelde

Bronnelys Members of Knesset, Knesset se website Elections and Parties, The Israel Democracy Institute

Eksterne skakels

Amptelike webtuiste van die Knesset Oorsig van alle verkose Knessets, die Knesset se webtuiste. Alle (huidige en voormalige) lede van die Knesset, die Knesset se webtuiste. Oorsig van die Knesset se voorsitters, die Knesset se webtuiste.

Kategorie:Jerusalem Kategorie:Geboue en strukture in Israel Kategorie:Politiek van Israel Kategorie:Wetgewende gesag