Brandon October (gebore 30 Mei 1977) is 'n Suid-Afrikaanse sanger, TV-aanbieder en akteur. Hy het in 2002 die tweede plek (net na Heinz Winckler) in die Suid-Afrikaanse weergawe van die sangekompetisie Idols verower. Sy debuutalbum, Temptation is in Oktober 2003 vrygestel en word in 2004 vir 'n SAMA-toekenning in die kategorie Beste Popalbum genomineer. October is 'n aanbieder op kykNET en mede-aanbieder van die gewilde Supersterre-TV-musiekkompetisie wat op op SAUK2 gebeeldsend word.Profiel op ASTV, besoek op 20 Junie 2010.Who's Who SA , besoek op 20 Junie 2010.

Diskografie Temptation CD, 2004 Idols Christmas Album, 2006 Skouspel CD, 2006 Skouspel DVD, 2006 Daar Waar Liefde Staan CD, 2007 Kaapse Jol CD, 2007 Skouspel CD, 2007 Skouspel DVD, 2007

Verwysings

Sien ook Suid-Afrikaanse Musikante

Eksterne skakels Brandon October se amptelike webtuiste

Kategorie:Suid-Afrikaanse musici Kategorie:Geboortes in 1977 Kategorie:Lewende mense