duimnael|300px|Tenoor

Tenoor (vanuit Latyn: tenere: vashou) is 'n funksionele stem in musiek, naamlik die derde stem in die vierstemmige musikale harmonieleer.

Die term tenoor word ook gebruik vir: tenoor (sangstem), die hoogste manlike sangstem; die laer (maar nie die laagste) variant van 'n aantal musiekinstrumente, soos die: tenoorblokfluit tenoorsaxofoon tenoortromboon

Sien ook Sopraan Alt Bariton Bas

Eksterne skakels

Kategorie:Musiekteorie