Subhash Kak (* 26 Maart 1947 –) is 'n Indies-Amerikaanse rekenaarwetenskaplike en digter. Hy is 'n professor aan Oklahoma State University.

Hy is bekend vir sy werk oor inligtingsteorie en die tweelingparadoks.Interview

Verwysings

Eksterne skakels Amptelike webwerf

Kategorie:Amerikaanse skrywers Kategorie:Amerikaanse wiskundiges Kategorie:Indiese skrywers Kategorie:Geboortes in 1947 Kategorie:Lewende mense