Pieter Daniël Naudé (11 Junie 1968 - 27 April 2025) was 'n Afrikaanse sanger. Sy selfgetitelde debuutalbum, Pieter Naudé, is in 2006 deur Select-musiek uitgegee.

Naudé is op 11 Junie 1968 in Namibië gebore. Hy matrikuleer is 1986 aan die Hoërskool Windhoek. In 1995 trou hy met Ester. Saam het hulle twee dogters, Danelle en Sunita.

Sy suster, Juanita du Plessis, is ook 'n sanger in eie reg.Juanite se boet kán, Beeld, 21 Maart 2006.

Diskografie 2006: Mooiste meisie 2008: Wag vir jou Pieter Naudé

Verwysings

Sien ook Lys van Suid-Afrikaanse musikale kunstenaars

Eksterne skakels Pieter Naudé se amptelike webtuiste

Kategorie:Suid-Afrikaanse musici Kategorie:Geboortes in 1968 Kategorie:Sterftes in 2025