Die nasionale vlag van Haïti is op 29 Maart 1987 amptelik in gebruik geneem. Die vlag vertoon twee ewe wye horisontale bane in blou (bo) en rooi (onder) met die landswapen van Haïti in ’n wit vierkant reg in die middel van die vlag.
Ontwerp duimnael|links|Wapen van Haïti Die Haïtane het tydens hul onafhanklikheidstryd gebruik gemaak van die Franse vlag maar in 1804 het hulle die wit baan verwyder, waardeur die blou en wit vlag ontstaan het. Die vlag is enkele kere aangepas en die huidige vlag is sedert 17 Februarie 1986 in gebruik. Tydens die Olimpiese Somerspele 1936 is toevallig opgemerk dat die vlag van Haïti dieselfde as die vlag van Liechtenstein was. Liechtenstein het daarna ’n kroon tot hulle vlag bygevoeg.
Kleure Die kleurskema word hieronder gelys:
30px Wit (wapen) RGB 0/32/159/ 210/16/52 255/255/255 241/181/23 1/106/22 Heksadesimaal #00209fff #d21034ff #ffffffff #f1b517ff #016a16ffCMYK 100/80/0/38 0/92/75/18 0/0/0/0 0/25/90/5 99/0/79/58
Ander vlae
Sien ook
Liberté, égalité, fraternité
Verwysings
Eksterne skakels
Haïti by Flags of the World.
Kategorie:Haïti Haiti