Alanda Bothma is 'n Afrikaanse sangeres. Haar debuutalbum, Sorrie Koebaai is in 2009 deur EMI uitgereik. Sy was een van die vrouegroep Corsette se twee lede wie se gelyknamige album in 2007 uitgereik is.

Diskografie 2009: Sorrie koebaai

Sien ook Lys van Suid-Afrikaanse musikale kunstenaars

Eksterne skakels Alanda se amptelike webtuiste

Kategorie:Suid-Afrikaanse musici