Jama kaNdaba (oorlede 1781) was die seun van Ndaba kaMageba en hoof van die Zoeloenasie vanaf ongeveer 1763 tot 1781.

Kategorie:Zoeloekonings Kategorie:Geboortes in 1757 Kategorie:Sterftes in 1781

fr:Chefs des Zoulous avant 1816#Jama kaNdaba (vers 1757-1781)