Dorota Aqualiteja Rabczewska (gebore 15 Februarie 1984), beter bekend onder haar verhoognaam Doda is 'n Poolse sangeres. Ten opsigte van die toekennings, wat sy reeds gewen het, behoort Doda tot die suksesvolste musikale kunstenaars in Pole ooit.
Diskografie Album solo Virgin (2002) Bimbo (2004) Ficca (2005) Diamond Bitch (2007) The Seven Temptations (2011) Dorota (2019) Aquaria (2022)
Kategorie:Geboortes in 1984 Kategorie:Poolse musici Kategorie:Lewende mense