Nir Barkat, Hebreeus: ניר ברקת , (gebore op 19 Oktober 1959 in Jerusalem) is 'n Israelse entrepreneur in die inligtingstegnologie die van 2008 tot 2018 die negende burgemeester van Jerusalem was gewees. Sedert 30 April 2019 is hy 'n lid van die Knesset.
Barkat is 'n regs politikus. Hy was lid van die politieke party Likoed maar het in 2005 premier Ariel Sharon gevolg na Kadima. Omdat hy teen die opdeling van Jerusalem tussen Israel en die Palestyne is, het hy later ook uit Kadima getree. In 2015 het hy weer aansluit bij die Likoed-party.
Hy het in die valskermtroep gedien en rekenaarwetenskap aan die Hebreeuse Universiteit van Jerusalem gestudeer.
Nir Barkat is getroud en het drie kinders.
Eksterne skakels Secular candidate Nir Barkat wins Jerusalem mayoral race, Haaretz, 12 November 2008 Nir Barkat, webwerf van die Knesset
Kategorie:Israelse entrepreneurs Kategorie:Israelse Jode Kategorie:Israelse militariste Kategorie:Burgemeesters van Jerusalem Kategorie:Lede van die Knesset Kategorie:Majoors Kategorie:Geboortes in 1959 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Israelse hoof- uitvoerende beamptes