Genappe (Wallonies: Djinape, Nederlands: Genepiën) is 'n Belgiese stad en munisipaliteit in die Waalse provinsie Waals-Brabant, aan die grens met die provinsie Hainaut. Die munisipale gebied het sowat 15 000 inwoners (2011) en 'n oppervlakte van 90 km².
Eksterne skakels Die amptelike webwerf van die munisipaliteit
Kategorie:Munisipaliteite in Waals-Brabant Kategorie:Nedersettings in Waals-Brabant Kategorie:Stede in Wallonië