At Thy Call is 'n Suid-Afrikaanse kortfilm oor die grensoorlog in Namibië. Die regisseur en skrywer is Christopher Lee dos Santos en die rolprent is in en om Johannesburg verfilm.

Hoofrolspelers Heinrich Meyer as Danie Joubert Ryan Rittmann as Nick Smith Carl Haasbroek as Johan van Wyk Dean Clark as Korporaal Pienaar Frikkie Geyser as Korporaal Van Tonder

Storielyn Die prent speel af in 1984 en is die storie van 'n jong man wie se Afrikanerwaardes beproef word wanneer hy verpligte diensplig aanvaar en bevriend raak met 'n rebelse Engelsman.

Eksterne skakels

Kategorie:Kortfilms Kategorie:Suid-Afrikaanse rolprente