Leonard James Callaghan (27 Maart 1912 – 26 Maart 2005) was 'n Britse politikus wat vanaf 1976 tot 1979 as Eerste Minister van die Verenigde Koninkryk en vanaf 1976 tot 1980 as leier van die Arbeidersparty gedien het.HAT Taal-en-feitegids, Pearson, Desember 2013,
Hy was algemeen bekend as Jim Callaghan. Sy byname was Sunny Jim, Gentleman Jim, Lucky Jim of Big Jim.
Callaghan is die enigste persoon wat in al vier van die sogenaamde "Great Offices of State" gedien het, naamlik as: Eerste Minister, "Chancellor of the Exchequer", "Home Secretary" en "Foreign Secretary".
Boeke geskryf deur Gallaghan
Callaghan, James. Time and Chance. Collins, 1987. Callaghan, James. Challenges and Opportunities for British Foreign Policy. Fabian Society, 1975.
Verwysings
Kategorie:Eerste Ministers van die Verenigde Koninkryk Kategorie:Britse ministers Kategorie:Britse opposisieleiers Kategorie:Britte in die Eerste Wêreldoorlog Kategorie:Britte in die Tweede Wêreldoorlog Kategorie:Engelse militariste Kategorie:Engelse politici Kategorie:Ministers van Binnelandse Sake Kategorie:Ministers van Buitelandse Sake Kategorie:Ministers van Finansies Kategorie:Geboortes in 1912 Kategorie:Sterftes in 2005