Willem Botha (gebore 17 April 1987) is 'n Afrikaanse sanger en akteur. Botha is in 2004 as 'n wenner van die Plusster-talentkompetisie wat deur Die Burger aangebied word aangewys. In 2007 neem hy deel aan kykNET se Idols-reeks en word as naaswenner bekroon waartydens hy 'n platekontrak met Sony-musiek losslaan. Sy debuutalbum, Kô Ma Hier, is in 2007 uitgereik.Nie dié Idol, maar Alzonia en Willem het groot planne, Rapport, 3 September 2006. In 2009 ontvang hy 'n Euro Ster-toekenning vir sy liedjie Dis alles 'n Miracle in die kategorie vir beste oorspronklike Afrikaanse liedjie.Willem Botha, Sarie, besoek op 9 Mei 2010.

Botha studeer tans drama aan die Universiteit van Stellenbosch.

Diskografie It's Alright 2007: Inbox Van My Hart 2007: Kô Ma Hier 2009: Sê My Nou

Filmografie Pretville, 2012 Liefling, 2010

Verwysings

Sien ook Lys van Suid-Afrikaanse musikale kunstenaars

Eksterne skakels

YouTube

Kategorie:Suid-Afrikaanse musici Kategorie:Geboortes in 1987 Kategorie:Lewende mense