duimnael|Logo van 46664. duimnael|Nelson Mandela 2005 in Tromsø, Noorweë.

46664 is 'n reeks konserte wat ter ere van Nelson Mandela aangebied is om geld vir die bestryding van VIGS in te samel.

Die naam van die konsert is afgelei van die getalle 466 en 64. Mandela was die 466ste gevangene wat in '64 by Robbeneiland aangeland het.

Eksterne skakel 46664 se globale webtuiste Die Nelson Mandela-stigting se webtuiste Artikel oor die konsert

Kategorie:Gesondheid in Suid-Afrika Kategorie:Musiek van Suid-Afrika Kategorie:Musiekfeeste Kategorie:Vigs