Christina Storm (gebore 1 April 1974, Pretoria) is 'n Afrikaanse aktrise en fotomodel. Haar foto's het al op die voorblaaie van die Elle (Mei 1997), SL (Oktober 1999), Sports Illustrated Swimwear (1999) en GQ verskyn.fashionmodeldirectory.com, URL besoek op 9 Mei 2010.

Sy maak haar debuut as akteur in 2007 toe sy die rol van Bienkie Naudé in Egoli vertolk.Who's Who SA , URL besoek op 9 Mei 2010. In 2010 speel sy die rol van Vanessa in die Afrikaanse rolprent Jakhalsdans.

Filmogafie en TV-optredes Ek lief jou, 2011 Egoli: Afrikaners is plesierig, 2010 Survivor SA: Santa Carolina, 2010 Jakhalsdans, 2010 Egoli: Plek van Goud, 2007

Verwysings

Kategorie:Afrikaners Kategorie:Geboortes in 1974 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Suid-Afrikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Suid-Afrikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Suid-Afrikaanse modelle