Hierdie artikel handel oor die mansrugbytoernooi. Vir die artikel oor die vrouerugbytoernooi, sien Vrouerugbywêreldbeker.

Die Rugbywêreldbeker is ’n internasionale rugbykompetisie wat al om die vier jaar gehou word om die rugbywêreldkampioen bepaal. Die kompetisie is die belangrikste en bekendste in internasionale rugby. Die kompetisie is een van die mees gesiene sportgeleenthede ter wêreld, saam met die Sokker-Wêreldbeker, Olimpiese Somerspele en Krieketwêreldbeker.

duimnael|links|upright|Die Webb Ellis-beker is op die spel tydens rugbywêreldbekertoernooie Daar is slegs plek vir 20 spanne (24 vanaf 2027) om aan die kompetisie deel te neem en spanne moet aan uitdunne deelneem om te kwalifiseer. Die drie beste spanne van elke groep van die vorige toernooi kwalifiseer regstreeks vir die volgende toernooi.

In die nege kampioenskappe wat reeds aangebied is, het vier lande die titel al ingepalm. Suid-Afrika het reeds ’n rekord van vier keer gewen, gevolg deur Nieu-Seeland drie keer, Australië twee keer en Engeland een keer.

Die eerste rugbywêreldbeker het in 1987 in Australië en Nieu-Seeland plaasgevind. Die mees onlangse toernooi is in 2023 in Frankryk gehou. Die volgende wêreldbekertoernooi sal in 2027 in Australië aangebied word. Suid-Afrika is tans die wêreldkampioen.

Uitslae JaarGasheerland(e)EindstrydDerde plekWennerTellingNaaswennerDerde plekTellingVierde plekDeelnemende lande1987Oorsig &29 – 922 – 21161991Oorsig,,, &12 – 613 – 6161995Oorsig15 – 12(e.t.)19 – 9161999Oorsig,,, &35 – 1222 – 18202003Oorsig20 – 17(e.t.)40 – 13202007Oorsig15 – 634 – 10202011Oorsig8 – 721 – 18202015Oorsig &34 – 1724 – 13202019Oorsig32 – 1240 – 17202023Oorsig12 – 1126 – 23202027Oorsig242031Oorsig24

Statistiek duimnael|400px|Beste uitslae van deelnemende lande en gashere Span Wêreldkampioen  Naaswenner  Derde plek  Vierde plek  Kwarteindrondte  Top-8-verskynings  4 (1995, 2007, 2019, 2023)02 (1999, 2015)02 (2003, 2011)8 3 (1987, 2011, 2015)2 (1995, 2023)3 (1991, 2003, 2019)1 (1999)1 (2007)10 2 (1991, 1999)2 (2003, 2015)1 (2011)1 (1987)3 (1995, 2007, 2019)9 1 (2003)3 (1991, 2007, 2019)1 (2023)1 (1995)3 (1987, 1999, 2011)9 03 (1987, 1999, 2011)1 (1995)2 (2003, 2007)4 (1991, 1995, 2019, 2023)10 001 (1987)2 (2011, 2019)4 (1999, 2003, 2015, 2023)7 001 (2007)2 (2015, 2023)2 (1999, 2011)5 0001 (1991)6 (1987, 1995, 1999, 2003, 2007, 2015)7 00008 (1987, 1991, 1995, 2003, 2011, 2015, 2019, 2023)8 00003 (1987, 2007, 2023)3 00002 (1991, 1995)2 00001 (2019)1 00001 (1991)1

Eerste deelnames 1987 1991       1995     1999   2003       2007       2011       2015 geen       2019 geen       2023       2027 n.v.t.       2031 n.v.t.      

Sien ook

Vrouerugbywêreldbeker Wêreldrugby o/20-kampioenskap, vir juniorspelers Wêreldrugby o/20-trofee, vir juniorspelers

Bronnelys

Eksterne skakels

Amptelike webwerf Amptelike webtuiste van Wêreldrugby