Hierdie artikel handel oor die Swazitaal. Vir die etniese groep van Suider-Afrika, sien Swazi's.

duimnael|links|Suid-Afrikaanse distrikte met 'n meerderheid van Swazitaliges in 2011: duimnael|links|Geografiese verspreiding van Swazi in Suid-Afrika ná bevolkingsdigtheid per vierkante kilometer in 2011:

Die taal Swazi (siSwati [siswatʼi] in Swazi) is deel van die Nguni-taalfamilie en is nou verwant aan Noord-Ndebele, Suid-Ndebele, Xhosa en Zoeloe. Dit is (saam met Engels) die amptelike landstaal van Eswatini met sowat 980 000 sprekers in 2006, hoofsaaklik Swazi's. Dit is een van die twaalf amptelike landstale in Suid-Afrika, waar dit deur ongeveer 1 322 400 mense as moedertaal gepraat word (2011-sensus).

Dialekte sluit Baca, Hlubi en Phuthi in.

Woorde Algemene woorde en frases: Afrikaans Swazi Welkom Sondzela Dankie Siyabonga Goeiedag / Hallo Sawubona Totsiens Sala kahle (bly wel) / Hamba kahle (gaan wel) Rook verbode Akubhenywa Geen ingang Akungenwa Pasop vir die trap Caphela sitebhisi Pasop! Caphela! Veels geluk met jou verjaarsdag Lusuku lwekutalwa loluhle Seisoengroete Tilokotfo letinhle kulesikhatsi semnyaka Geseënde Kersfees Khisimusi lomuhle Geseënde Kersfees en voorspoedige Nuwejaar Khisimusi lomuhle kanye neMnyaka lomusha lonenjabulo

Sien ook Tale in Suid-Afrika Swazi Wikipedia

Verwysings

Eksterne skakels en bronne

Ethnologue se inskrywing oor Swazi

Taalhulpmiddels Vry en gratis Swazi speltoetser vir OpenOffice, Mozilla Firefox en Mozilla Thunderbird

Sagteware in Swazi Mozilla Firefox – webblaaier Mozilla Thunderbird – e-posprogram OpenOffice.org – kantoorsuite Translate.org.za – 'n Projek om vrye en oopbronsagteware in Swazi en ander Suid-Afrikaanse tale te vertaal Pootle – aanlyn vertaling van Swazi oopbronsagteware

Kategorie:Nguni-tale Kategorie:Tale van Eswatini Kategorie:Tale van Lesotho Kategorie:Tale van Mosambiek Kategorie:Tale van Suid-Afrika