Die taal Noord-Sotho (Sesotho sa Leboa in Noord-Sotho) is een van die twaalf amptelike landstale van Suid-Afrika. Dit word deur ongeveer 4 618 500 mense as moedertaal gepraat (2011-sensus), hoofsaaklik Noord-Sotho's. Noord-Sotho is deel van die Sotho-taalfamilie en die Bantoetale.
duimnael|links|Suid-Afrikaanse distrikte met 'n meerderheid van Noord-Sothotaliges in 2011: duimnael|links|Geografiese verspreiding van Noord-Sotho in Suid-Afrika ná bevolkingsdigtheid per vierkante kilometer in 2011: duimnael|links|Edgar, 'n Suid-Afrikaner, praat 'n gesprek in Noord-Sotho Aangesien die Pedigroep die grootste deel uitmaak van die heterogene Noord-Sothogroep, word daar soms na Noord-Sotho verwys as Pedi (Sepedi in Noord-Sotho).
In vroeër jare is dit veral deur sendelinge verhef tot skryftaal.
Woorde Algemene woorde en frases: Afrikaans Noord-Sotho Welkom Kamogelo (naamwoord) / Amogela (werkwoord) Dankie Ke a leboga (ek bedank u) / Re a leboga (ons bedank u) Goeiedag / Hallo Dumela (enkelvoud) / Dumelang (meervoud) Totsiens Sala gabotse (bly wel) / Sepela gabotse (gaan wel) Ek soek werk Nna ke nyaka mošomô Rook verbode Ga go kgogwe Geen ingang Ga go tsenwe Pasop vir die trap Hlokomela distepse Pasop! Ela tlhoko! Veels geluk met jou verjaarsdag Mahlatse letšatšing la matswalo Seisoengroete Ditumedišo tša Sehla sa Maikhutšo Geseënde Kersfees Mahlogonolo a Keresemose Geseënde Kersfees en voorspoedige Nuwejaar Mahlogonolo a Keresemose le ngwaga wo moswa wo monate
Sien ook Lys van gedrukte Afrikaans-vreemdtalige woordeboeke Noord-Sotho Wikipedia Tale in Suid-Afrika
Verwysings
Bronne South Africa – Sotho
Eksterne skakels
Noord-Sotho – Engelse Woordeboek
Taalhulpmiddels Vrye en gratis Noord-Sotho speltoetser vir OpenOffice, Mozilla Firefox en Mozilla Thunderbird Noord-Sotho-sleutelbord
Sagteware in Noord-Sotho Mozilla Firefox – webblaaier Mozilla Thunderbird – e-posprogram OpenOffice.org – kantoorsuite Translate.org.za – 'n Projek om vrye en oopbronsagteware in Noord-Sotho en ander Suid-Afrikaanse tale te vertaal Pootle – Aanlynvertaling van Noord-Sotho-oopbronsagteware