Selim I (Ottomaanse Turks: سليم اوّل, moderne Turks: I.Selim; 10 Oktober 1465/'66/'70 – 22 September 1520), ook bekend as Selim die Strenge, was van 1512 tot 1520 sultan van die Ottomaanse Ryk.Yavuz Sultan Selim Biography URL besoek op 2007-09-16 Hy was ook die eerste Ottomaanse sultan wat die titel kalief van Islam aangeneem het.
Hy het ’n groot deel van die Midde-Ooste verower en met sy dood in 1520 was die Ottomaanse Ryk byna 1 miljard akker groot (drie keer so groot as aan die begin van Selim se bewind).
Verwysings Hierdie artikel is merendeels vertaal vanaf die Engelse Wikipedia-artikel :en:Selim I
Kategorie:Geboortes in 1470 Kategorie:Sterftes in 1520 Kategorie:Sultans van die Ottomaanse Ryk