Bajezid II (Turks: II.Bayezid; Ottomaanse Turks: بايزيد ثانى; Desember 1447 – 26 Mei 1512), was van 1481 tot 1512 sultan van die Ottomaanse Ryk. Hy was die oudste seun en opvolger van Mehmet II. Hy het die Ottomaanse Ryk versterk en net voor sy abdikasie ’n Persiese rebellie afgeweer. Hy is deur sy seun Selim I opgevolg.
Verwysings
Hierdie artikel is merendeels vertaal vanaf die Engelse Wikipedia-artikel :en:Bayezid II
Kategorie:Geboortes in 1447 Kategorie:Sterftes in 1512 Kategorie:Sultans van die Ottomaanse Ryk