Die Osman-dinastie (of die Keiserlike huis van Osman) (Turks: Osmanlı Hanedanı) was sultans wat van 1299 tot 1922 oor die Ottomaanse Ryk regeer het. Die eerste sultan was Osman I.

Die sultan was die enigste en absolute heerser, die staats- en regeringshoof van die ryk.

Bronne

Michael Cook (ed.), A History of the Ottoman Empire to 1730, 1976, 246 p. Robert Mantran, Histoire de l'Empire ottoman, 1998, 810 p. Caroline Finkel, De droom van Osman. Geschiedenis van het Ottomaanse Rijk, 1300-1923, 2008, 756 p. Marc David Baer, The Ottomans. Khans, Caesars and Caliphs, 2021, 560 p.

Osman