Die Baron is die verhoognaam van Deon Heyneke, 'n Afrikaanse sanger.Die Baron troos Vleis met gedig, Beeld, 27 Mei 2004.
Diskografie Myself, PYP MUSIEK Bakgat Boogie, CRESCENDO Alles, CRESCENDO
Verwysings
Sien ook Lys van Suid-Afrikaanse musikale kunstenaars
Baron, Die