Die term Sewe Susters kan verwys na: Die Sewe Susters in die Griekse mitologie, bekend as die "Plejades". Die Sewe Susters, ’n sterreswerm wat na die mitologiese figure genoem is. Die Sewe Susters in Moskou, sewe wolkekrabbers in die Stalinistiese boustyl, ook bekend as "Stalin se Troukoeke".
Bron en licentie
Gebaseerd op: Wikipedia — Sewe Susters (dubbelsinnig) · auteursgeschiedenis.
Tekst: CC BY-SA 4.0.
Over de bewerking
Wikisyntaxis en sjablonen zijn verwijderd; langere teksten zijn ingekort.