Malanje of Malange is die hoofstad van die gelyknamige Malanje-provinsie, in Angola. Die stad het 'n bevolking van 586 542 in 2019 gehad. Citypopulation.de Bevolking van provinsies en munisipaliteite in Angola
Verwysings
Kategorie:Nedersettings in Angola