Sunette Bridges is 'n Suid-Afrikaanse sangeres en die dogter van die legendariese sanger Bles Bridges. Sy is veral bekend vir haar politieke oortuigings.Blindelingse haat maak jou suur, Sunette Bridges

Diskografie Let The Music Play, MARKON RECORDS Gister, Vandag en Môre, 2007 Sprokie Opskop treffers en ander, 2003 EMI Kan Jy Dans?, 2003 CAPITOL Dit Is My Lewe!, 2001 VAT VYF Vrou Alleen

Bibliografie Gister, Vandag en Môre: 'n Vrou Wat Gekies Het Om Met 'n Dapper Hart Te Leef, , 2007.

Verwysings

Sien ook Lys van Suid-Afrikaanse musikante

Eksterne skakels

Kategorie:Suid-Afrikaanse musici