Lublin 280px Kaart Wapen 180px|senter 50px|senter Vlag 60px|border|senter Land Woiwodskap 20px Lublin Koördinate Stigting (eerste verwysing) 12de eeu Stadstatus 1317 Oppervlakte: - Totaal 147,5 vk km Hoogte bo seevlak 163-238 m Bevolking: - Totaal (30 Junie 2009) 350 462 - Bevolkingsdigtheid 2 377/vk km - Agglomerasie 564 000 Tydsone MET (UTC +1) - Somertyd MEST (UTC +2) Klimaat - Tipe Kontinentaal-gematig - Gemiddelde jaarlikse temperatuur - - Gem. temp. Januarie/Julie - - Gemiddelde jaarlikse neerslae - mm Burgemeester Krzysztof Żuk Amptelike Webwerf um.lublin.pl
Lublin is die administratiewe hoofstad van die gelyknamige woiwodskap in die ooste van Pole en ook die grootste Poolse stad oos van die Wisła-rivier. Met 'n bevolking van meer as 350 000 is Lublin tans die negende grootste stad in die land. Dit is sowat 150 kilometer suidoos van Warskou en sowat 180 kilometer noordwes van die Oekraïense stad L'viv (Lemberg) geleë. Vier universiteite is in Lublin gesetel.
Kategorie:Nedersettings in Pole