Kuito of Cuito (voorheen Silva Porto) is die hoofstad van die Bié-provinsie in Angola. Die stad is nog steeds erg beskadig as gevolg van die burgeroorlog maar het 'n bevolking van 185 302 in 2010 gehad.bevoelkerungsstatistik.de
Verwysings
Kategorie:Nedersettings in Angola