Abel Kraamsaal is 'n Afrikaanse sanger wat hoofsaaklik rock-musiek sing. Sy eerste solo CD, Woorde op 'n wynboks, word in 2003 opgeneem en vrygestel ('n Gian Groen produksie).

Diskografie Die Afstand Tussen Tyd, 2010 Vasgevang - Die Beste Van Abel Kraamsaal, 2008 VONK MUSIEK Sondeval, BOWLINE Wonder Jy Ook Soms?, 2005 CABEL/BOWLINE Woorde op 'n Wynboks, 2003 AFRIMUSIK

Verwysings

Sien ook Afrikaanse musiek Lys van Suid-Afrikaanse musikante

Eksterne skakels Abel Kraamsaal se amptelike webtuiste

Kraamsaal, Adam Kategorie:Lewende mense