Die nasionale vlag van die Bahamas is op 10 Julie 1973 amptelik in gebruik geneem. Die vlag vertoon ’n swart driehoek aan die vlagpaalkant met drie ewe wye horisontale bane in (van bo na onder) turkoois, geel en turkoois op die wapperkant.
Simboliek Die (swart) driehoek simboliseer die eenheid van die mense van die Bahamas in hul vasberadenheid om die hulpbronne van land en see te ontwikkel. Die Bahamas by Flags of the World. Die kleur van die driehoek verteenwoordig die 300 000 inwoners van die Bahamas wat veral van Afrika afkomstig is. Die Regering van die Bahamas (2007): Die Vlag van die Bahamas, URL besoek op 26 Junie 2007.
Ontwerp Die swart driehoek neem die totale wydte van die vlag in en dit is ’n gelyksydige driehoek.
senter|350px|Konstruksietekening
Kleure Die kleurskema word hieronder gelys:
KleurPantoneRGBHeksadesimaalCMYKBlou31450, 169, 206 #00778B30, 0, 24, 100Geel123255, 199, 44 #FFC72C0, 16, 89, 0SwartGeen0, 0, 0#0000000, 0, 0, 100
Ander vlae
Sien ook
Verwysings
Eksterne skakels
Die Bahamas by Flags of the World.
Kategorie:Bahamas Bahamas