Huisgenoot-Skouspel was 'n gewilde musiekkonsert wat jaarliks deur Huisgenoot by Sun City aangebied word. Van die land se vooraanstaande Afrikaanse kunstenaars word genooi om tydens die geleentheid op te tree.
Huisgenoot-Skouspel 10 (2009) se video-opname is in 2010 aangewys as die SAMA-wenner in die kategorie beste DVD verkoper.Afrikaanse kunstenaars tops by Samas , Nuus24, besoek op 18 Maart 2010.
Die laaste edisie daarvan by Sun City was in 2014, waarna die Super Skouspel in 2015 by FNB-stadion gehou is. Hierdie was die laaste edisie van Skouspel.
Verwysings
Sien ook Huisgenoot, Afrikaanse tydskrif. Lys van Suid-Afrikaanse musikale kunstenaars
Kategorie:Musiekfeeste