duimnael|regs|300px|Sun City in die Noordwes-provinsie
Sun City is die naam van verskeie plekke, waarvan die meeste deur die Amerikaanse eiendomsontwikkelaar Del Webb ontwikkel is, nou deel van Pulte Homes.
Suid-Afrika Sun City, 'n luukse kasino-oord, geleë in die Noordwesprovinsie van Suid-Afrika.
Verenigde State van Amerika Sun City, Arizona, Del Webb se oorspronklike Sun City-ontwikkeling, en model vir opvolgende ontwikkelings. Sun City Anthem, Arizona Sun City Festival, Arizona Sun City Grand, Arizona Sun City West, Arizona Sun City, California Sun City Palm Desert, California Sun City Center, Florida Sun City, Kansas Sun City Summerlin, Nevada Sun City Texas