Materiaal is 'n natuurlike of kunsmatig geproduseerde stof wat bestem is om verwerk te word tot bruikbare produkte. Materiale word gekies op grond van hulle eienskappe met die oog op 'n bepaalde toepassing. Die term materiaal word gewoonlik slegs gebruik as die verwerkte stof nog gewysig moet word voor dit as deel van die eindproduk gebruik kan word. Anders praat mens eerder van grondstof of bestanddeel.

Belangrike materiale Voorbeelde van belangrike materiale: Metale Staal Aluminium Koper Polimere Rubber Plastiek Keramiek Glas Sement Steen Tekstiele Katoen Wol Bio-gebaseerde materiale Leer Been Papier Hout Gom Biomateriale Saamgestelde materiale Veselglas Beton Nanoporeuse vaste stowwe Aerogel

Eksterne skakels

Kategorie:Materiale