Die Tegniese Universiteit van Darmstadt of TUD (Duits: Technische Universität Darmstadt) is 'n universiteit geleë in Darmstadt, Duitsland. Dit is die eerste outonomiese universiteit en is een van die grootste tegniese universiteite in Duitsland. Die universiteit het ongeveer 25 000 ingeskrewe studente. Die universiteit is in 1877 geopen.

Verwysings

Eksterne skakels

Amptelike webwerf

Kategorie:Darmstadt Kategorie:Geboue en strukture in Hesse Kategorie:Duitse universiteite