Derbyshire120pxVlag120pxWapen150pxLigging in EngelandSeremoniële graafskap DerbyshireHoofstad MatlockOppervlakte2 625 km²Bevolking1 019 500 (2011)Bevolkingsdigtheid388 inw./km²Administratiewe (nie-metropolitaanse) graafskapStreekDerbyshireAdministratiewe setel MatlockISO 3166-2:GB-DBYOppervlakte2 547 km²Bevolking770 600 (2011)Bevolkingsdigtheid303 inw./km²Webtuistewww.derbyshire.gov.ukDistrikte en Unitêre owerhede 250px|center High Peak Derbyshire Dales Suid-Derbyshire Erewash Amber Valley Noordoos-Derbyshire Chesterfield Bolsover Derby
Derbyshire (uitgespreek /ˈdɑrbɪʃər/ of /ˈdɑrbɪʃɪər/) is 'n graafskap in Engeland, in die Verenigde Koninkryk. Die graafskap grens aan Groter Manchester, Wes-Yorkshire, Suid-Yorkshire, Nottinghamshire, Leicestershire, Staffordshire en Cheshire. Derbyshire het 'n bevolking van sowat 1 019 500 in 2011 gehad en is dus die 20ste grootste graafskap in die land.
Eksterne skakels
Amptelike webwerf
Kategorie:Graafskappe in Engeland