Staffordshire120pxVlag120pxWapen150pxLigging in EngelandSeremoniële graafskap StaffordshireHoofstad StaffordOppervlakte2 713 km²Bevolking1 126 200 (2017)Bevolkingsdigtheid405 inw./km²Administratiewe (nie-metropolitaanse) graafskapStreekStaffordshireAdministratiewe setel StaffordISO 3166-2:GB-STSOppervlakte2 620 km²Bevolking870 800 (2017)Bevolkingsdigtheid324 inw./km²Webtuistewww.staffordshire.gov.ukDistrikte en unitêre owerhede250px Tamworth Lichfield Cannock Chase South Staffordshire Stafford Newcastle-under-Lyme Staffordshire Moorlands East Staffordshire Stoke-on-Trent

Staffordshire (uitgespreek /ˈstæfərdʃər/ of /ˈstæfərdʃɪər/, dikwels afgekort tot Staffs) is 'n graafskap in Engeland, in die Verenigde Koninkryk. Die graafskap grens aan Cheshire, Derbyshire, Leicestershire, Warwickshire, die West Midlands, Worcestershire en Shropshire.

Staffordshire het 'n geskatte bevolking van 1 126 200 in 2017 gehad en is dus die 16de grootste graafskap in die land. Die administratiewe setel (county town) is Stafford.

Eksterne skakels

Amptelike webwerf

Kategorie:Graafskappe in Engeland