Huperion (Grieks: Ὑπερίων) was in die Griekse mitologie ’n Titaniese god en die verpersoonliking van Lig. Hy was die seun van Uranos en Gaia. Hy speel feitlik geen rol in die Griekse mitologie nie en word selde genoem.

Verwysings Hierdie artikel is merendeels vertaal vanaf die Engelse Wikipedia-artikel :en:Hyperion (mythology)

Eksterne skakel Theoi Project: Hyperion

Kategorie:Titane