duimnael|links|Kaapstad-stadion soos gesien vanaf Tafelbaai in 2012 duimnael|links|Die ou Groenpunt-stadion in 2006, kort voordat dit afgebreek is Die Kaapstad-stadion (Engels: Cape Town Stadium, Xhosa: Inkundla yezemidlalo yaseKapa ) in Kaapstad, Suid-Afrika, is 'n stadion wat gebou is met die oog op die 2010 Sokkerwêreldbeker. Gedurende die beplanningsfase is daar na die stadion verwys as die Afrika Rennaisance-stadion en die stadion wat afgebreek is om plek te maak vir die Kaapstad-stadion was bekend as die Groenpunt-stadion.

Wedstryde Openingswedstryde DatumTydSpan 1TellingSpan 2Toeskouers23 Januarie 201016:00 Ajax Kaapstad0(5) – 0(6) Santos Kaapstad20 0006 Februarie 201016:15 Vodacom Stormers47–13 Boland Uitn. XV40 00010 April 201018:00 o/200–1 o/2040 00010 April 201020:30 o/201–3 o/2040 000

FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2010

DatumTydSpan 1TellingSpan 2RondteToeskouers11 Junie 201020:300–0Groep A64 10014 Junie 201020:301–1Groep F62 86918 Junie 201020:300–0Groep C64 10021 Junie 201013:307–0Groep G63 64424 Junie 201020:301–2Groep E63 09329 Junie 201020:301–0Agtste eindrondte62 9553 Julie 201016:000–4Kwarteindrondte64 1006 Julie 201020:302–3Halfeindrondte62 479

Vriendskaplike sokkerwedstryde DatumTydSpan 1TellingSpan 2Toeskouers17 November 201021:300–152 00019 Januarie 201117:001–22 00021 Julie 201215:00 Ajax Kaapstad1–1 Manchester United53 0008 Januarie 201220:150–121 Januarie 201316:00 Jomo Cosmos0–4 Grasshopper Club Zürich10026 Januarie 201316:00 Ajax Kaapstad2–1 Grasshopper Club Zürich20023 Maart 201320:152–036 740

Fotogalery

Sien ook Lys van stadions in Suid-Afrika

Verwysings

Eksterne skakels

360º Prente en virtuele toer van die stadion gedurende konstruksie Die meeste Kapenaars ondersteun die nuwe Groenpunt-stadion Afrika Renaissance-stadion Stad Kaapstad – 2010 Wêreldbeker

Kategorie:FIFA Wêreldbekerstadions Kategorie:Geboue en strukture in Kaapstad Kategorie:Rugbystadions in Suid-Afrika Kategorie:Sokkerstadions in Suid-Afrika Kategorie:Sport in Kaapstad