Bab (Arabies: الباب, al-Bāb 'die poort [tot God]'; * 20 Oktober 1819 in Sjiraz, Iran; † 9 Julie 1850 in Tabris, Iran) is die religieuse erenaam van Siyyid `Alí Muḥammad Shírází (Persies: سيد علی محمد شیرازی), die stigter van die Babisme. Die Babi en Bahá'í beskou hom as 'n profeet van God. Hy het onder ander die Bayan, wat vir die Babi en Bahá'í Heilige Skrifte is, geopenbaar.
Kategorie:Babisme Kategorie:Geboortes in 1819 Kategorie:Iraniërs Kategorie:Profete Kategorie:Spirituele leiers Kategorie:Sterftes in 1850