Shoghi Effendi (Persies: شوقی افندی, Šoqī Effendī; * 1 Maart 1897 in Akko, Ottomaanse Ryk; † 4 November 1957 in Londen, Verenigde Koninkryk) is die religieuse erenaam van Schoghi Rabbani (Persies: شوقي رباني), die oudste kleinseun van Abdu'l-Bahá. Hy is deur sy oupa benoem as leier van die Baha’i-geloof, wat hy tussen 1921 en 1957 was. Hy sterf in die Verenigde Koninkryk aan die Asiatiese griep.
Kategorie:Baha'is Kategorie:Spirituele leiers Kategorie:Iraniërs Kategorie:Geboortes in 1897 Kategorie:Sterftes in 1957