Die Huis van Plantagenêt het van 1154 tot 1485 oor Engeland regeer. Dit was oorspronklik die Huis van Anjou, ook die Angevyne genoem, en dié het later verdeel in die Huis van Lancaster en die Huis van York.
Die dinastie het ook Wallis en Ierland verower en oor groot dele van Frankryk regeer: Normandië, Akwitanië, Maine, Anjou, Touraine, Gascogne en Saintonge. Koning Jan Sonder Land het egter al sy Franse grondgebied in die Honderdjarige Oorlog verloor; in 1453 was net Calais nog in Engelse hande.
Die naam Plantagenêt is nie deur die dinastie se eerste konings gebruik nie. Richard van York, die pa van Eduard IV en Richard III, was die eerste monarg wat dit gebruik het, vanaf c. 1448. Dit is afgelei van Planta genesta, die Latynse naam vir die brem-plant. Dit was die bynaam van die huis se stamvader, Godfried V van Anjou, wat glo die gewoonte gehad het om ’n bremtakkie op sy hoed te dra.
Geskiedenis Godfried V, die Graaf van Anjou, het met Matilda, dogter en erfgenaam van die Engelse koning Hendrik I getrou. Ná Hendrik se dood in 1135 is Stefanus van Blois egter tot koning van Engeland gekroon. Dit het tot ’n burgeroorlog gelei. Matilda het Engeland in 1139 binnegeval en Stefanus in 1141 verslaan. Hy is gedwing om Hendrik, die seun van Matilda en Godfried, as sy erfgenaam te erken. So het Hendrik na Stefanus se dood in 1154 die troon bestyg as Hendrik II, die eerste Plantagenêt-koning van Engeland.
Aan die einde van die 14de eeu het die huis verdeel in twee takke, die Huis van York en die Huis van Lancaster, wat slaags geraak het oor die troon tydens die Rose-oorlog.
In 1461 is die Rose-oorlog beëindig en het die Huis van Tudor aan die bewind gekom toe Hendrik VII Richard III verslaan het. Hendrik VII het egter van moederskant afgestam van Jan van Gent, die vierde seun van Eduard III, en het dus die Plantagenêt-lyn indirek voortgesit.
Konings van die Huis van Plantagenêt Angevyne
| Hendrik II(Henri Court-mantel)19 Desember1154–1189 || 100px|Henry II || 5 Maart 1133Le Mansseun van Geoffrey van Anjou en Matilda || Eleanor van AquitaniëBordeaux-katedraal18 Mei 1152agt kinders || 6 Julie 1189Château Chinonop 56. Begrawe in Fontevraud-abdy |- |Hendrik die Jong Koning(Henri le Jeune Roy)(mederegent met sy pa)14 Junie1170–1183|| 100px|Henry || 28 Februarie 1155 seun van Hendrik II en Eleanor van Aquitanië || Marguerite van FrankrykWinchester-katedraal27 Augustus 1172een kind || 11 Junie 1183Martel, Limogesop 28. Begrawe in Rouen-katedraal (Notre-Dame) |- | Richard I(Richard die Leeuehart)3 September1189–1199 || 100px|Richard the Lionheart, an illustration from a 12th century codex || 8 September 1157Beaumont-paleisseun van Hendrik II en Eleanor of Aquitanië || Berengaria van NavarreLimassol12 Mei 1191geen kinders || 6 April 1199Chalusop 41. Begrawe in Rouen-katedraal. Liggaam in Fontevraud-abdy |- | Jan(Jan Sonder Land)27 Mei1199–1216 || 100px|Tomb effigy of John || 24 Desember 1167Beaumont-paleisseun van Hendrik II en Eleanor van Aquitanië || (1) Isabel van GloucesterMarlborough-kasteel29 Augustus 1189geen kinders (2) Isabella van AngoulêmeBordeaux-katedraal24 Augustus 1200vyf kinders || 19 Oktober 1216Newark-kasteelop 48. Begrawe in Worcester-katedraal |- | Hendrik III(Hendrik van Winchester)28 Oktober1216–1272 || 100px|Henry III || 1 Oktober 1207Winchester-kasteelseun van Jan en Isabella van Angoulême || Eleanor van ProvenceKantelberg-katedraal14 Januarie 1236nege kinders || 16 November 1272Westminster-paleisop 65 |- | Eduard I20 November1272–1307 || 100px || 17 Junie 1239Westminster-paleis seun van Hendrik III en Eleanor van Provence || (1) Eleanor van KastiliëAbdy van Santa Maria la Real de Huelgas18 Oktober 125417 kinders (2) Marguerite van Frankryk10 September 1299drie kinders || 7 Julie 1307Burgh by Sandsop 68 |- | Eduard II7 Julie 1307 –25 Januarie 1327Eduard II is op 25 Januarie 1327 amptelik deur die parlement van die troon gesit nadat hy op 16 November 1326 in die tronk gegooi is. || 100px|Modern depiction of Edward II || 25 April 1284Caernarfon-kasteelseun van Eduard I en Eleanor van Kastilië || Isabella van FrankrykBoulogne-katedraal25 Januarie 1308vyf kinders || 21 September 1327Berkeley-kasteelop 43 (vermoor) |- | Eduard III25 Januarie1327–1377 || 100px|Edward III || 13 November 1312Windsor-kasteelseun van Eduard II en Isabella van Frankryk || Philippa van HainaultYork Minster24 Januarie 132814 kinders || 21 Junie 1377Sheen-paleisop 64 |- | Richard II21 Junie 1377 –29 September 1399Richard II is afgesit en het ’n gevangene geword van Hendrik Bolingbroke, wat hom die troon toegeëien het. || 100px|Richard II, by André Beauneveu, 1390s || 6 Januarie 1367Bordeauxseun van Eduard die Swart Prins en Joan van Kent || (1) Anne van Boheme14 Januarie 1382geen kinders (2) Isabella van ValoisCalais4 November 1396geen kinders || 14 Februarie 1400Pontefract-kasteelop 33
Huis van Lancaster
Dié huis stam af van Eduard III se derde oudste oorlewende seun, John van Gaunt. | Hendrik IV(Hendrik Bolingbroke)30 September1399–1413 || 100px|Henry IV || 3 April 1366/7Bolingbroke-kasteelseun van John van Gaunt en Blanche van Lancaster || (1) Mary de BohunArundel Castle27 Julie 1380sewe kinders (2) Joanna van NavarreWinchester-katedraal7 Februarie 1403geen kinders || 20 Maart 1413Westminster-abdyop 45 of 46 |- | Hendrik V20 Maart1413–1422 || 100px|Henry V || 9 Augustus 1387 (of 16 September)Monmouth-kasteelseun van Hendrik IV en Mary de Bohun || Catherine van ValoisTroyes-katedraal2 Junie 1420een seun || 31 Augustus 1422Château de Vincennesop 35 |- | Hendrik VI31 Augustus 1422 – 4 Maart 1461Eduard IV het die troon in 1461 vir homself toegeëien ná jare van burgeroorlog. Hendrik VI se mag is in 1470 vir sowat vyf maande herstel voor hy permanent afgesit is. || 100px|Henry VI || 6 Desember 1421Windsor-kasteelseun van Hendrik V en Catherine van Valois || Margaret van AnjouTitchfield-abdy22 April 1445een seun || 21 Mei 1471Londense Towerop 49 (vermoor)
Huis van York Die Huis van York stam af van Edmund van Langley, 1ste Hertog van York, die vierde oudste oorlewende seun van Eduard III.
| Eduard IV4 Maart 1461 – 2 Oktober 1470Eduard is vir ’n kort rukkie afgesit tydens die bewind van Hendrik VI. || 100px|Edward IV || 28 April 1442Rouenseun van Richard Plantagenet, 3de Hertog van York en Cecily Neville || Elizabeth WoodvilleGrafton Regis1 Mei 1464tien kinders || 9 April 1483Westminster-paleisop 40
Huis van Lancaster (herstel)
| Hendrik VI2 Oktober 1470 – 11 April 1471 || 100px|Henry VI || 6 Desember 1421Windsor-kasteelseun van Hendrik V en Catherine van Valois || Margaret van AnjouTitchfield-abdy22 April 1445een seun || 21 Mei 1471Londense Towerop 49 (vermoor)
Huis van York (herstel)
| Eduard IV11 April 1471 – 9 April 1483 || 100px|Edward IV || 28 April 1442Rouenseun van Richard Plantagenet, 3de Hertog van York en Cecily Neville || Elizabeth WoodvilleGrafton Regis1 Mei 1464tien kinders || 9 April 1483Westminster-paleisop 40 |- | Eduard V9 April – 25 Junie 1483Eduard V is deur Richard III afgesit, wat die troon vir homself toegeëien het op grond daarvan dat Eduard buite-egtelik gebore is. || 100px|Edward V || 2 November 1470Westminsterseun van Eduard IV en Elizabeth Woodville || ongetroud || c. 1483Londenop sowat 12 (vermoor) |- | Richard III26 Junie1483–1485 || 100px|Richard III || 2 Oktober 1452Fotheringhay-kasteelseun van Richard Plantagenet, 3de Hertog van York en Cecily Neville || Anne NevilleWestminster-abdy12 Julie 1472een seun || 22 Augustus 1485Bosworth Fieldop 32 (in ’n geveg)
Sien ook Lys van monarge van Engeland
Verwysings
Bronnelys
Eksterne skakels