Pichat staan bekend as kits-klets sagteware, 'n netwerkprotokol waardeur jy kan kommunikeer (klets) en informasie kan uitruil. Gebruikers kan hul eie kits-klets huisves, deur middel van die internet of lokale netwerk. Geen sagteware hoef afgelaai te word nie, net 'n webblaaier word benodig.

Alternatiewelik kan 'n telnet-sessie gebruik word om te klets. Die standaard poort vir alle klets bedieners is 9009/TCP.

Verwysings

Eksterne skakel Pichat.net

Kategorie:Internet Kategorie:Rekenaarnetwerke