Modesto is die 16de grootste stad in die Amerikaanse deelstaat van Kalifornië. Die stad het 'n bevolking van 210 096 in 2009 gehad.
Geografie Modesto is geleë in sentraal-Kalifornië, omtrent 92 myl oos van San Francisco en 74 myl suid van Sacramento (Kalifornië se hoofstad).
Demografie 2000 In 2000 het die stad 'n bevolking van 188 856 gehad: 69,58% wit, 3,97% swart of Afro-Amerikaans, 25,58 Spaans-Amerikaners of Latyns-Amerikaners, 1,24% Amerikaanse inboorlinge, 6,03% Asiaties, 0,5% Pasifiese eilanders.
Susterstede 21px Kurume, Japan 21px Aguascalientes, Meksiko 21px Vernon, Kanada 21px Vijayawada, Indië 21px Khmelnytskyi, Oekraïne
Kategorie:Nedersettings in Kalifornië