Tegal is 'n stad in Indonesië op die Java-eiland in die Midde-Java-provinsie.
Tegal is die sentrum vir die suikernywerheid (suikerriet). Die stad is veral bekend vir sy soete brood.
Buurte Die stad het 4 buurte/administratiewe distrikte: Tegal Kulon Tegal Wetan Tegal Kidul Margadana
Burgemeester Nederlands-Indiese tyd: D.J. Spanjaard (1929-1933) waarnemend J.J.Ph. Koppenol (1934) A.M. Pino (1935-1937) Mr. W.A. Court (1937-1941) H. Leenmans (1941-1942)
Noemenswaardige boorlinge Ds. Pieter van Drimmelen, stigter van die NH kerke Humpata en Mombola
Kategorie:Nedersettings in Indonesië