Yas-eiland (Arabies: جزيرة ياس) is 'n eiland in Aboe Dhabi.

Dit is die plek waar die Formule Een Aboe Dhabi Grand Prix aan die einde van elke jaar aangebied word.

Kategorie:Eilande in Indiese Oseaan Kategorie:Eilande van Asië Kategorie:Geografie van die Verenigde Arabiese Emirate Kategorie:Formule Een Grands Prix