duimnael Francisco Sebastián Carvajal y Gual (9 Desember 1870 – 30 September 1932) was 'n Meksikaanse regsgeleerde en politikus wat in 1914, tydens die Meksikaanse Rewolusie, kortstondig as president gedien het. In sy hoedanigheid as minister van buitelandse sake het hy Victoriano Huerta as president opgevolg nadat laasgenoemde bedank het.

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1870 Kategorie:Sterftes in 1932 Kategorie:Presidente van Meksiko