duimnael Juan Nepomuceno Laureano Méndez Sánchez (2 Julie 1824 – 29 November 1894) was 'n Meksikaanse generaal, 'n liberale politikus en vertroueling van Porfirio Díaz, asook tussentydse president van die Republiek vir 'n paar maande tydens die Porfiriato. Hy het van 6 Desember 1876 tot 17 Februarie 1877 gedien.
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1824 Kategorie:Sterftes in 1894 Kategorie:Presidente van Meksiko