duimnael José María Juan Nepomuceno Crisóforo Iglesias Inzáurraga (5 Januarie 1823 – 17 Desember 1891) was 'n Meksikaanse regsgeleerde, professor, joernalis en liberale politikus. Hy staan bekend as die opsteller van die Iglesias-wet, 'n antiklerikale wet wat kerkfooie gereguleer het en daarop gemik was om die verarming van die Meksikaanse boerebevolking te voorkom.
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1823 Kategorie:Sterftes in 1891 Kategorie:Presidente van Meksiko