Philip Toll 'Phil' Hill Jr. (Miami, 20 April 1927 - Santa Monica (Kalifornië), 28 Augustus 2008) was 'n Amerikaanse renjaer. Hy was een van twee Amerikaners wat Formule Een-wêreldkampioene geword het (die ander is Mario Andretti).
Eksterne skakels Statistieke op Statsf1.com Statistieke op Driver Database
Kategorie:Amerikaanse renjaers Kategorie:Formule Een-renjaers Kategorie:Formule Een-Wêreldbestuurderskampioene Kategorie:Geboortes in 1927 Kategorie:Sterftes in 2008