duimnael|Carlos Pace maak homself gereed vir die 1973 Duitse Grand Prix
José Carlos Pace (São Paulo, 6 Oktober 1944 – naby São Paulo, 18 Maart 1977) was 'n Formule 1-renjaer uit Brasilië.
Hy neem tussen 1972 en 1977 aan 73 Grands Prix deel en spring 72 keer weg in wedrenne vir die Williams, Surtees en Brabham-spanne. Hy behaal hierin slegs één oorwinning (sy tuisren in 1975), een voorste wegspringplek (by die 1975 Suid-Afrikaanse Grand Prix), 5 vinnigste rondes, 6 podiums en 58 punte.
Hy sterf in 'n vliegongeluk in 1977. Nobres do Grid - Marivaldo Fernandes, Marivaldo Fernades was de piloot van het vliegtuig, een zogenaamde Sertanejo, de Embraer EMB-721. Die renbaan wat tans die Brasiliaanse Grand Prix aanbied, die Autódromo José Carlos Pace of Interlagos, dra sy naam omdat hy hier in 1975 sy enigste Grand Prix gewen het.
Verwysings
Kategorie:Brasiliaanse renjaers Kategorie:Formule Een-renjaers